Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 37:44:00
- Mais informações
Informações:
Sinopse
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episódios
-
Die SAL is winsgewend!
21/11/2024 Duração: 09minDerek Hanekom, tussentydse voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Southern Sun pluk Covid-19-vrugte
21/11/2024 Duração: 06minSouthern Sun het vandag resultate vir die ses maande tot einde September aangekondig, die omset was 7% hoër en die wins spring met 31%. Die uitvoerende hoof, Marcel von Aulock gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kon die Reserwebank ’n skerper mes gebruik het om die rentekoers te sny?
21/11/2024 Duração: 09minJohann Els, hoofekonoom van Old Mutual bespreek vandag se rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gemengde kleinhandel prestaties
21/11/2024 Duração: 07minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die rentekoersbesluit en die kleinhandelgroepe, Mr. Price en Lewis se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 21ste November 2024
21/11/2024 Duração: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kriptoplatforms moet nou weet wie die partye is tot ’n transaksie
20/11/2024 Duração: 05minLeopldt Jansen van Vuuren, voldoeningsbestuurder by Provenance gesels oor nuwe regulasies vir kriptoplatforms. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Private krediet bied alternatiewe opsie
20/11/2024 Duração: 06minStefan Nothnagel van Westbrooke Alternative Asset Management gesels oor private krediet. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Entrepreneurs lê wakker oor identiteitdiefstal
20/11/2024 Duração: 05min'n Studie deur World Wide Worx en iiDENTIFii toon aan dat 56.7% van besighede in Suid-Afrika bekommerd is oor moontlike identiteitsdiefstal. Lance Fanaroff, medestigter van iiDENTIFii, gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Inflasie val tot sy laagste vlak in vier jaar
20/11/2024 Duração: 07minElize Kruger, onafhanklike ekonoom gesels oor inflasie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
NinetyOne koop Sanlam se beleggingsbesigheid vir R5 miljard
20/11/2024 Duração: 10minHendrick du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
'n Nuwe rekordpunt vir Pick n Pay
20/11/2024 Duração: 04minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 20ste November 2024
20/11/2024 Duração: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte
20/11/2024 Duração: 12minDean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur bespreek die nasionale konstruksieberaad oor misdaadvrye konstruksiepersele. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat is die regulasies oor die verspreiding van plaagdoders?
19/11/2024 Duração: 06minFrancois Nel, bestuurder vir omgewingsgesondheid en -veiligheid by Laeveld Agrochem gesels oor die verspreiding van plaagdoders in spazawinkels. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Vra dié vrae aan jou finansiële raadgewer
19/11/2024 Duração: 08minJac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor die belangrike vrae wat 'n finansiële raadgewer moet beantwoord. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sondag is D-Dag vir elektrisiteitmeters
19/11/2024 Duração: 09minJohan Hopely, senior bestuurder by Impact Meter Services gesels oor die afsnydatum vir die optadering van elektrisiteitmeters. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
19/11/2024 Duração: 05minHenco Kruger en Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte
19/11/2024 Duração: 12minJohan Hopely, senior bestuurder by Impact Meter Services gesels oor die afsnydatum vir die optadering van elektrisiteitmeters. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 19de November 2024
19/11/2024 Duração: 45minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Waar kom Absa vandaan?
18/11/2024 Duração: 09minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor die geskiedenis van Absa. Volg RSG Geldsake op Twitter