Rsg Geldsake Met Moneyweb

Hoe benader mens beleggingsmarkte gegewe alles wat in die wêreld gebeur?

Informações:

Sinopse

Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos, gesels oor strategieë in die huidige beleggingsomgewing. Volg RSG Geldsake op Twitter