Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 39:55:24
- Mais informações
Informações:
Sinopse
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episódios
-
Wat is die verskil tussen lewens- en ongeluksversekering
28/03/2025 Duração: 08minGeorge Kolbe hoof van Lewensversekering Bemarking by Momentum verduidelik die verskil tussen lewens- en ongeluksversekering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die regering begin die stryd teen die konstruksiemafia wen
28/03/2025 Duração: 07minDean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur, verduidelik hoe die regering die konstruksiemafia-probleem aanpak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Goud, beter, beste
28/03/2025 Duração: 10minNerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die onsekerheid op die markte, die goudprys en die wisselkoers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28 Maart 2025
28/03/2025 Duração: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Akademikus, ekonoom, diplomaat, entrepreneur
27/03/2025 Duração: 11minDr André van der Vyver, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan-en Oliesade-handelaars (Sacota), gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom het reguleerders nie proaktief teen Kleuterzone opgetree nie?
27/03/2025 Duração: 07minLiesl Peyper – verslaggewer, Moneyweb. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Meeste korrupsieklagtes teen die polisie
27/03/2025 Duração: 07minJanine Erasmus van Corruption Watch gesels oor hul jongste jaarverslag oor korrupsie in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Donald Trump stel 25%-tariewe op motors in, en dit kan SA direk raak
27/03/2025 Duração: 08minAmerika se nuwe tariewe op ingevoerde motors tree op 2 April in werking. Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep, deel sy insigte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
PPC lê 'n fondament in die Wes-Kaap
27/03/2025 Duração: 13minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor PPC se nuwe aanleg en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se planne om die staalbedryf te beskerm. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 27 Maart 2025
27/03/2025 Duração: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Trump-administrasie is steeds vasbeslote om Bitcoin te koop dat dit bars
26/03/2025 Duração: 07minCarel van Wyk – stigter, Moneybadger Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gemiddelde salarisse was in Februarie 14% hoër as verlede jaar
26/03/2025 Duração: 07minBankservAfrica het onlangs sy jongste Take-home Pay-indeks bekendgemaak. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, was betrokke by die samestelling van die indeks en deel haar insigte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
FNB straks die Springbokke se nuwe hoofborg, en hulle gaan betáál
26/03/2025 Duração: 08min'Daar gaan teen Vrydag nog 'n naam of twee bekend gemaak word': Hendrik Cronjé – sportjoernalis, Rapport. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA Bpk. sit op R1.5 triljoen kontant en wag vir beter dae
26/03/2025 Duração: 10minKevin Lings, hoofekonoom van Stanlib, bespreek sy berekening oor Suid-Afrika se korporatiewe kontantreserwes. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Langtermyn-staatseffekte onder groot druk
26/03/2025 Duração: 11minOmri Thomas, direkteur by Abax Investments, bespreek Suid-Afrika se langtermyn-staatseffekte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 26 Maart 2025
26/03/2025 Duração: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Kaapse hawe wil gou ’n private operateur hê
25/03/2025 Duração: 07minGeordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, gesels oor die insluiting van die Kaapse hawe in die regering se versoek om inligting om die private sektor se belangstelling in vennootskappe vir hawens en spoorlyne te toets. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
“Nuwe era” vir kragverkope in Suid-Afrika
25/03/2025 Duração: 05minJan Fourie, uitvoerende hoof van Mulilo Energy, bespreek hulle projek. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gaan voormalige Sharemax-beleggers ooit geld terugkry?
25/03/2025 Duração: 10minNova het onlangs sy finansiële resultate bekend gemaak, wat toon dat die maatskappy se finansiële posisie verswak het en dat dit bankrot is. Jean-Pierre Tromp, trustee van die Nova-skuldbrieftrust, deel sy insigte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ten spyte van “onsekerheid” rol die dollars in
25/03/2025 Duração: 07minMaster Drilling het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Die omset is 11,5% hoër, en die wins spring met 22%. Die uitvoerende hoof, Danie Pretorius, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter