Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die JSE wil R4.5 miljard se onopgeëiste dividende aan hul regmatige eienaars gee

Informações:

Sinopse

Ursula Du Plooy, direkteur by die JSE, verduidelik hoe beleggers onopgeëiste dividende kan terugkry. Volg RSG Geldsake op Twitter