Rsg Geldsake Met Moneyweb
Markte, wêreldwyd, bly onder druk vandag
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 0:10:22
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die algehele indeks, die rand se beweging, Sun International se aankondiging, AVI se finansiële resultate, en sy verwagtinge vir die begrotingsrede. Volg RSG Geldsake op Twitter