Rsg Geldsake Met Moneyweb

Wat steek agter die belangstelling in klein kernreaktors?

Informações:

Sinopse

Dr. Gerhard Boyce, senior dosent aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, bespreek die belangstelling in klein kernreaktors. Volg RSG Geldsake op Twitter