Podlitiek

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 156:17:43
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.

Episódios

  • Special Episode 10 - Communitarianism vs Individualism

    27/05/2020 Duração: 01h33min

    This special episode of Podlitiek was sparked by a tweet regarding the effects of individualism in contemporary South Africa. Podlitiek took the initiative to arrange a debate between four of South Africa's most vocal activists who, generally speaking, usually fight on the same side in the battle of ideas. Ernst Roets and Ernst van Zyl (Both AfriForum) went toe to toe against Hermann Pretorius (IRR) and Martin van Staden (FMF) to debate and deliberate the age of question of communitarianism versus individualism.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 90 - SAL sakeredding flop, Dr Gray opsy geskop & Covid litigasie hoop op

    20/05/2020 Duração: 22min

    Die verantwoordelike mens neem meer in as net die nuus, die verantwoordelike mens neem ook menings en ontledings oor die nuus in, altans, so glo Hermann Pretorius, Daniël Eloff, en Paul Maritz, die drie deelnemers aan vandag se Podlitiek-episode. In ‘n kort en kragtige episode kyk hulle na drie stories: Hoe SAL se besigheidsreddingproses een kollosale mislukking skyn te wees, hoe gesaghebbende kenners se menings rakende Covid-19 opsy geskuif word, en hoe litigasie rakende die pandemie in Suid-Afrika besig is om op te hoop.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 89 - Gareth praat hard, kleredrag reëls benard & ‘n Obamagate ondersoek op pad

    14/05/2020 Duração: 28min

    Anders as die President van Suid-Afrika, kommunikeer Podlitiek graag met hul luisteraars, juis daarom bring hulle ook ‘n episode vol van feite aan getroue luisteraars, waar hulle relevante nuuskwessies ontleed, ondersoek, en, soos hulle dit self stel, ontnonsens.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 88 - Velkleur bly maatstaf, Honger in die pad af & SASCO teen aanlyn-klasdraf

    06/05/2020 Duração: 32min

    Na ‘n week van radiostilte keer Podlitiek terug om die politiek vir luisteraars te ontnonsens. Wat die werklike verskil tussen fase 4 en fase 5 is, blyk niks meer as ‘n 3 ure draf-venster te wees nie, maar met alle grappies vir eers op ‘n stokkie, oorweeg Podlitiek spitsvondig en skerpsinnig die moontlike uitdagings wat die huidige status quo vir Suid-Afrika inhou. Die week kyk hulle na die onlangse hofuitspraak waar beslis is dat ras tog ‘n maatstaf mag wees by die toedeling van hulp, na dreigende hongersnood, en hulle spoel die mond uit oor opposisie teen aanlynklasse. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 87 - Misdaad, negatiewe prys per vaat & alternatiewe tot inperkingstaat

    22/04/2020 Duração: 32min

    In die vierde episode tydens die nasionale inperking gesels Paul, Hermann en Ernst oor die groot gevolge van die Covid-19 pandemie. Op die plaaslike front kyk die span na die effek op misdaad en moontlik langtermyn alternatiewe. In die internasionale arena het die pandemie gelei tot historiese lae oliepryse.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 86 - Kwarentyn word uitgerek, nog onnodige besteding oopgevlek & Bernie Onttrek

    15/04/2020 Duração: 28min

    Vir bewoners van planeet aarde sal die uitdrukking “ek ry maar met Jan Tuisbly se karretjie” ongelukkig vir die volgende paar jaar ‘n ongemaklike herinnering of twee ontlok. Alhoewel hulle dit eintlik van die heel begin af voorspel het, was die Podlitiek-span nietemin redelik hartseer oor die nuus dat hulle mekaar eers weer in Meimaand van naderby sal kan aanskou. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 85 - Cele wil dop verbied, IMF moet geld voorskiet & Steeds in grendelstaatgebied

    08/04/2020 Duração: 32min

    Grendelstaat is in sy tweede week, en, alhoewel hulle, tot hul ergernis, nie deur die regering as ‘n noodsaaklike diens beskryf word nie, het Podlitiek besluit om nou maar in elk geval hul diens aan die publiek aan te hou lewer. Daarom, vanuit alle hoeke van die ou Transvaal, bring die vier paneliste van Podlitiek hierdie episode aan die luisteraar, waar hulle oudergewoonte die nuusgebeure van die week onder die vergrootglas plaas.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Onderhoudreeks Ep. 17 - Hügo Krüger

    06/04/2020 Duração: 26min

    Podlitiek bied hiermee die nuutste onderhoud-episode waar Hermann en Ernst saam gesels met Hügo Krüger. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Spesiale Episode 9 - Grendelstaat Geselsies

    03/04/2020 Duração: 45min

    Ten midde van die grendelstaat sorg Podlitiek dat jou ore nie verveeld word nie. Die viermanspan bespreek die Covid-19 pandemie, die Suid-Afrikaanse reaksie daarop asook hoe die wêreld en Suid-Afrika moontlik na hierdie tyd gaan lyk.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 84 - Polisie raak laf, MRK wil handwas-tannie straf & Moody's gradeer ons af

    31/03/2020 Duração: 39min

    Podlitiek maak 'n plan en bring vir jou hierdie week se nuus vanaf ons virtuele ateljee. Die span bespreek die Suid-Afrikaanse staat se versuim van ons vryhede tydens die grendelstaat, die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie wat al weer die kat aan die stert beet het asook Moody's se afgradering van Suid-Afrika na rommelstatus.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 83 - Covid-19 is hier & EFF en ANC plesier

    18/03/2020 Duração: 24min

    Suid-Afrika, en bykans die hele wêreld, so kom dit voor, is in selfkwartentyn, self-isolasie, of in een of ander vorm van afsondering. Juis in sulke tye bring Podlitiek die feite, met hul eie unieke kommentaar en sienings op huidige gebeure.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 82 - Habib dink hardop, kan ons Korona stop & Cradock bou self op

    10/03/2020 Duração: 26min

    In hierdie week se episode kyk die span na Adam Habib se Twitter opstel oor die #FeesMustFall-beweging, die verspreiding van die Koronavirus asook ‘n Oos-Kaapse dorp wat hand in eie boesem steek en die dorp laat herleef.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 81 - Mashaba lok Funzi, Lana Marks is nie bekommerd nie...

    05/03/2020 Duração: 29min

    Hierdie week oorweeg Podlitiek die groei van Herman Mashaba se People's Dialogue, Lana Marks se optimisme oor President Ramaphosa se beloftes, en die disfunksionaliteit van die nasionale wetgewer. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 80 - Pompeo ontwrig, Basson dink terug & Zuma landingsklug

    26/02/2020 Duração: 33min

    In hierdie week se episode kyk die span na Mike Pompeo se sterk uitlatings teen onteiening sonder vergoeding, Adriaan Basson wat weer ou wonde oopkrap en die nuutste nuus oor voormalige staatspresident Jacob Zuma.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 79 - Zille verlaat Twitter, FW laat verskeie bitter & Mboweni skitter

    19/02/2020 Duração: 32min

    In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span Helen Zille se besluit om van die sosiale media platform, Twitter, af te gaan asook hoe ons na ons land se geskiedenis moet kyk na aanleiding van die afgelope week se debat oor die opmerkings gemaak deur FW de Klerk.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Spesiale Episode 8 - Staat 'SONA' Rede 2020

    17/02/2020 Duração: 33min

    Verskeie dinge gebeur een keer per jaar, of ‘n mens daarvan hou of nie. Soos Valentynsdag, moet die Staatsrede ook een keer per jaar gelewer word, selfs al is dit bykans 80 minute later as wat dit veronderstel was om te wees…Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 78 - Alan Winde wys sy polisiemag terwyl SA sit sonder krag.

    12/02/2020 Duração: 31min

    Alhoewel die laatsomerson nog heelwat ure per dag sy skyn gee, is Suid-Afrika al hoe meer in die donker. Daar is fisiese donkerte, maar ook die duistere verwarring wat allerhande nuusmedia ons as gewone burgers mee deurmekaar maak. In so ‘n tyd is dit juis nodig om te #Ontnonsens, ‘n taak wat die Podlitiek-span besonders ernstig neem.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 77 - Dertig jaar na FW praat, Maimane en Steenhuisen is vir mekaar kwaad.

    05/02/2020 Duração: 27min

    Met die Corona-virus wat die internasionale, en toenemend die Nasionale nuusmedia oorheers, oorweeg Podlitiek die stories wat moontlik nie heel bo op die nuusradar is nie. Hulle kyk na Mmusi Maimane, wat vir John Steenhuisen as “Judas” beskryf, asook heo FW de Klerk se bekende toespraak van 2 Februarie 1990 onthou word na dertig jaar, en bespreek die dood van Neill Aggett, en hoe jongmense met ons land se geskiedenis moet omgaan.

  • Ep. 76 - Quest met die waarheid, Mkwebane dalk uit & Nuutste oor die grondstryd

    29/01/2020 Duração: 30min

    In ‘n week waar die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarvergadering in Davos leiers van oraloor byeen bring, kom die Podlitiek-span van oral oor Pretoria bymekaar om te kyk na alles en nog wat in die Suid-Afrikaanse politiek. Hierdie week val die vergrootglas op die uitlatings van bekende CNN-joernalis Richard Quest oor Suid-Afrika, die proses wat van stapel gestuur is om die Openbare Beskermer te verwyder, en die nuutste verwikkelings rondom die onteiening sonder vergoeding kwessie.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

  • Ep. 75 - Mashaba wil terug, IMF sien geen lig & Beloftebos dryf wig

    22/01/2020 Duração: 29min

    Die Podlitiek span kyk hierdie week na Herman Mashaba wat soos ‘n feniks ‘n politiekeloopbaan probeer herbou, die IMF wat swak ekonomiese groei vir Suid-Afrika voorspel asook die groot oproep oor ‘n trou venue in die Wes-Kaap wat selektiewe diens verskaf.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

página 10 de 15