Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 10:44:11
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episódios

  • ToekomsVenster | Die ware Jakob

    21/11/2024 Duração: 05min

    Daar is altyd ʼn stukkie “mengsel” in ons waarmee die Heilige Gees wil werk sodat ons toenemend word wat ons in Christus die Here is.

  • ToekomsVenster | Is jy jou grootste kritikus?

    21/11/2024 Duração: 05min

    Kom jy met jouself klaar?

  • ToekomsVenster | Gehoorsaamheid aan God

    18/11/2024 Duração: 04min

    Kom na My toe, nooi Jesus. Ek staan by die deur en klop, getuig Openbaring 3:20. Het jy die uitnodiging al aanvaar?

  • ToekomsVenster | Dit is die dag wat die Here gemaak het

    18/11/2024 Duração: 05min

    Kom ons streef daarna om sonskynmense te wees. Begin sommer vandag daarmee.

  • Toekomsvenster | ʼn Duisend keer beskerm

    18/11/2024 Duração: 05min

    Stel jou dit voor, God slaap nie, sluimer nie in nie, word nie vaak nie, is heeltyd beskermend teenwoordig in die lewens van sy kinders.

  • ToekomsVenster | My pa is die koning van die heelal

    13/11/2024 Duração: 02min

    Ons het ʼn Pa wat ʼn sagte hart het maar beslis is oor wat reg en verkeerd is. Ons het ʼn Pa wat spreek en die golwe bedaar, die storms eerbiedig Hom. Ons het ʼn Pa wat altyd daar is.

  • ToekomsVenster | Ons gesels oor God se wil

    13/11/2024 Duração: 03min

    Dalk is die meeste wat ons met sekerheid kan sê is: ook hierin is die Here met ons op weg.

  • ToekomsVenster | Die lewe gaan te gou verby

    13/11/2024 Duração: 04min

    God beloof Hy is daar, ook in die dal van doodskaduwee. Hy belowe dat ons, wie se name in sy handpalm gegraveer is, vir tyd en ewigheid veilig is by hom.

  • ToekomsVenster | Wat verteenwoordig die rooi lyn in jou lewe?

    11/11/2024 Duração: 03min

    My belydenis dat Jesus die Here is, dat Hy die Seun van God in die vlees is, dat verlossing in sy Naam verkondig moet word, dat Hy die Weg, die Waarheid en die lewe is, staan vas.

  • ToekomsVenster | Jy is ʼn geskenk van God

    11/11/2024 Duração: 04min

    As die Gees toegelaat word om sy werk te doen kom daar ʼn al hoe groter harmonie tussen die buitekant en die binnekant.

  • ToekomsVenster | God is lief vir jou

    08/11/2024 Duração: 04min

    God is liefde en God is lief vir almal.

  • ToekomsVenster | So verskil ons van mekaar

    04/11/2024 Duração: 05min

    Daar is ʼn goue reël waaraan alle kommunikasie moet voldoen, uiteraard, die liefdesbeginsel. Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie, is tog duidelik en navolgenswaardig.

  • ToekomsVenster | Trek uit jou skoene

    04/11/2024 Duração: 03min

    Sonder Hom is ons niks. Niemand is soos Hy nie.

  • ToekomsVenster | Vir ʼn lewe vol van oorvloed

    04/11/2024 Duração: 04min

    As ek die kennisgewingbord waarna ek verwys het lees is die vraag wat by my opkom die volgende – nou wat mag ek doen?

  • ToekomsVenster | Sy sonkrag is beter en verniet

    04/11/2024 Duração: 03min

    Voel jy ook dat jou batterye somtyds dreig om leeg te loop? Dalk moet jou fokus verskuif. Mag Hy vandag warm oor jou skyn.

  • ToekomsVenster | As ek vir God kwaad word

    28/10/2024 Duração: 05min

    Die beste raad wat ek jou kan gee vir wanneer jy vir die Here kwaad is, is om met Hom daaroor te praat. Die Bybel belowe, die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal jou bewaar.

  • ToekomsVenster | Hoe gaan dit regtig met jou?

    28/10/2024 Duração: 04min

    Ek is so dankbaar dat daar iemand is, Iemand is wat regtig belangstel. Elke gebed is ʼn uitnodiging om Hom te vertel hoe dit met jou gaan, hoe dit regtig met jou gaan.

  • ToekomsVenster | Waar is God teenwoordig?

    28/10/2024 Duração: 07min

    Ek vrees ons het twee stelle waardes, een vir Maandag tot Saterdag en een vir Sondag. Een vir die lewe, ons sê dit nie, maar lewe sonder God en een saam met Hom. Die Bybel sê, die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan.

  • ToekomsVenster | Niks is gewoon en vervelig

    28/10/2024 Duração: 05min

    Vra die Here moet jou geestelike oë oopmaak dat jy die wondere van sy genade kan raaksien.

  • ToekomsVenster | Ek is jammer, Here!

    28/10/2024 Duração: 04min

    Dalk maak ons heeltemal te min van skuld- en sondebelydenis?

página 1 de 8