Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 10:44:11
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episódios

  • ToekomsVenster | Oefen gereeld en doelgerig

    22/10/2024 Duração: 04min

    Kom oefen eerskomende Sondag en gedurende die week saam met my.

  • ToekomsVenster | Het ons ons harte verloor?

    22/10/2024 Duração: 05min

    In ʼn tyd soos hierdie bid en huil gelowiges oor die stukkende wêreld.

  • ToekomsVenster | Ek glo in ʼn goeie, genadige God

    22/10/2024 Duração: 06min

    Hy klop aan die deur. Maak oop vir Hom.

  • ToekomsVenster | Wie is die 'een' in jou omgewing?

    21/10/2024 Duração: 04min

    Wie is die een waarvan jy bewus is en wat jou belangstelling nou nodig het? Jy kan en kon die een gewees het. Jesus sou na jou gesoek het.

  • ToekomsVenster | Wat wil jy vanaand eet?

    21/10/2024 Duração: 04min

    Jesus in Matteus 25 identifiseer met elke mens in nood wanneer hy sê dat hy honger, naak, eensaam en siek was en dat mense indirek by hom verbygestap het. Hy prys ook die aan wat die nood raakgesien en onwetend Jesus bedien het.

  • ToekomsVenster | Oupas se lyntjies

    18/10/2024 Duração: 04min

    Ek soek steeds na ʼn metafoor wat kleinkinders beskryf.

  • ToekomsVenster | Troetel jou gisters

    18/10/2024 Duração: 03min

    Dis tyd vir nuwe en vernuwende denke, vir die jonger geslag om deur te kom.

  • ToekomsVenster | Stop, sê die rooi lig

    16/10/2024 Duração: 04min

    Is die lig vandag groen, geel of rooi vir jou? Kinders weet wat dit beteken. En jy?

  • ToekomsVenster | Die immergroen Evangelie

    14/10/2024 Duração: 05min

    Hy is alles, genoegsaam en oorvloedig. Die Evangelie praat mos van lewe en oorvloed.

  • ToekomsVenster | As God ‘maar’ sê verander dinge

    14/10/2024 Duração: 04min

    God slaap nie. Laat Hom toe om jou te ontmoet. Roep Hom aan.

  • ToekomsVenster | Alle kinders verdien dit

    10/10/2024 Duração: 03min

    "Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle."

  • ToekomsVenster | Bly koersvas

    10/10/2024 Duração: 04min

    Koersvas, op weg met God Drie-enig, oortuig en vasberade, is die roeping van elke gelowige.

  • ToekomsVenster | Wat in jou hart is

    08/10/2024 Duração: 05min

    Ek wonder of jy met my kan identifiseer? Die paaie wat my gedagtes in een enkele dag loop, is asembenewend.

  • ToekomsVenster | Begin daarvolgens lewe

    08/10/2024 Duração: 04min

    Ek is ʼn gunsgenoot, ʼn erfgenaam en ʼn mede-erfgenaam van God in Christus Jesus. Dalk tyd dat ons hierdie status bewustelik toeëien en daarvolgens begin lewe.

  • ToekomsVenster | Hoe gebruik ons die Bybel?

    07/10/2024 Duração: 06min

    Dit getuig van ʼn nederige lees en interpretasie van die Here se Woord.

  • ToekomsVenster | Leef in vrede

    02/10/2024 Duração: 03min

    Miskien is die beste bydrae wat ons tot die konflik in die wêreld kan maak, natuurlik benewens gebed, om goeie verhoudinge met die mense wat ons pad kruis te handhaaf.

  • ToekomsVenster | Om Sy Woord te verkondig

    02/10/2024 Duração: 06min

    Tog wonder ek, weet jou en my buurman, kollega, vriend, familielid, van Jesus?

  • ToekomsVenster | Wat ook al beskikbaar is

    02/10/2024 Duração: 05min

    Die voorreg om so ʼn keuse uit te oefen is die meeste mense in Suid-Afrika nie beskore nie.

  • ToekomsVenster | ‘Prys ons God’

    01/10/2024 Duração: 05min

    God woon met sy omvattende heerlikheid binne elkeen van ons.

  • ToekomsVenster | ‘Waar twee of drie in Sy Naam vergader’

    30/09/2024 Duração: 06min

    Die Here werk op verrassende maniere. Ons moet nooit te gewoond raak aan genade nie.

página 2 de 8