Invia Gemeente

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 167:05:53
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

Episódios

  • Lewensvrae: "Wie is ek?" deur Frieda van den Heever

    13/01/2025 Duração: 23min

    Die geheim van my identiteit is weggesteek in die liefde en genade van God. Daarom is daar net een “probleem” waarop my hele bestaan, my vrede en my heilsaamheid berus: om myself te ontdek in die ontdekking van God.

  • Ontevrede op aarde deur Deon Meiring

    08/01/2025 Duração: 11min

    ”The story of Jesus does not enable us to stretch ourselves up to God; it declares that God has come down to us, to meet us in our dust and ashes.” – N.T. Wright”

  • Wag deur Theo Geyser

    08/01/2025 Duração: 12min

    “In 'n wêreld wat ons aanmoedig om voortdurend te doen, is die gawe van wag 'n radikale daad. Dit is 'n uitnodiging om stil te staan, om te luister, om te wees. Om te wag is om ons verlangens te verdiep, om geduld te kweek, en om onsself oop te stel vir die onmoontlike.”

  • Vleeswording (Kersdiens) deur Frieda van den Heever

    08/01/2025 Duração: 17min

    “En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon – en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat vol van die Vader kom – vol van genade en waarheid.” Joh. 1:14”

  • Herberge, Herders, Tente en Tempels deur Deon Meiring

    08/01/2025 Duração: 09min

    “A kind of intimacy develops when men and women walk and talk together, with no immediate agenda or assigned task except eventually getting to their destination and taking their time doing it.” – Eugene Peterson

  • Op eie akkoord: Kinders van die Wind deur Theo Geyser

    08/01/2025 Duração: 16min

    “The place where God calls you to is the place where your deep gladness and the world’s deep hunger meet.” - Frederick Buechner

  • Redding deur Frieda van den Heever

    09/12/2024 Duração: 19min

    "Jesus min my - dit is my heil, dis my redding, dis my salige lot. Nou..."

  • Hoop in moeilike tye deur Theo Geyser

    02/12/2024 Duração: 22min

    “Hope is not a matter of waiting for things to get better. Hope is about working to make things better while trusting in a larger grace...”

  • Hier. Is. Ek. deur Frieda van den Heever

    25/11/2024 Duração: 11min

    “In Maria sien ons ons eie onvermoë om geestelike goed te laat gebeur deur ons eie toestelle, ons eie intelligensie en met ons eie liggame; maar ek kan God vertrou en toelaat om dit in en deur my te doen. Al wat Maria eintlik gesê het is, “Hier is ek.”

  • Vry deur Liefde deur Theo Geyser

    18/11/2024 Duração: 23min

    Ons almal verlang na die liefde maar vrees dit. - Gerald May

  • Vrygewig: Voëlvry of Vuisvas deur Theo Geyser

    15/11/2024 Duração: 13min

    Ons siel het vrygeraak soos ‘n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. - Psalm 124:6-8...

  • Rus in die onwis deur Frieda van den Heever

    03/11/2024 Duração: 25min

    “Birds don't sing because they have answers, they sing because they have songs." - Maya Angelou

  • Vergenoeg of vêr van genoeg? deur Theo Geyser

    28/10/2024 Duração: 18min

    "Waar vind jou hart rus of wie maak die leegte in hart stil? Hoe sal jy weet as God dit gedoen het?..."

  • Kom'in kom'in deur Frieda van den Heever

    21/10/2024 Duração: 22min

    “Our lives extend beyond our skins, in radical interdependence with the rest of the world.” - Joanna Macy

  • Bergpredikasie: Salig is die vredemakers deur Theo Geyser

    14/10/2024 Duração: 18min

    "Vrede was die kernboodskap van Jesus en waarop ons lewe gebou moet word. Hy praat 42 keer oor vrede en kom uit ‘n tradisie waar dit meer as 400 keer in Ou Testament genoem word. Die een woord vir vrede beteken letterlik “to repair the world” en by Jesus is daar geen twyfel dat dit moontlik is en dat die wêreld in harmonie kan leef.:

  • Koortjies, Katarakte en Karakters deur Frieda van den Heever

    08/10/2024 Duração: 21min

    “Ek druk julle dit op die hart: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het." Ef. 4:1

  • Bergpredikasie: Salig is die wat barmhartig is deur Frieda van den Heever

    30/09/2024 Duração: 27min

    “We do not attain anything by our own holiness, but by ten thousand surrenders to mercy. A lifetime of received forgiveness allows you to become mercy.” - Richard Rohr

  • Bergpredikasie: Salig is die wat rein van hart is deur Deon Meiring

    24/09/2024 Duração: 17min

    “Geseënd is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.” (Matt.5:8)"

  • Bergpredikasie: Salig is die wat honger en dors is deur Frieda van den Heever

    16/09/2024 Duração: 19min

    "Die “honger en dors” waarvan hierdie saligspreking praat, staan eintlik in vir al ons verlangens en begeertes. En die “reg” waarna Matteus verwys is nie net die teenoorgestelde van verkeerd nie. Dis nie ‘n sinoniem vir “korrek” of “deugsaam” nie. Dis 'n veel meer dinamiese konsep in die Israel van Jesus se tyd. Dis 'n energiebelaaide sfeer van heilige teenwoordigheid. Om IN die geregtigheid van God te wees is om direk verbind aan en geanker te wees in hierdie kragveld."

  • Bergpredikasie: Salig is die wat treur deur Theo Geyser

    09/09/2024 Duração: 25min

    "Jesus sê dat ons salig (envied/blessed) is wanneer ons huil (Matt 5:4). Wanneer ons reg kan huil, belowe Jesus dat ons vertroos sal word."

página 1 de 25