Radio Scriptura

Luisteraarsvraag - Hoe is gelowiges in die Ou Testament gered?

Informações:

Sinopse

Luisteraarsvraag - Hoe is gelowiges in die Ou Testament gered? Was gelowiges van die ou testament ook gered? Kon hulle ook die hemel sien? Wat en waar is die hel en die hemel in die ou en nuwe testament, en is hulle almal dieselfde? Maar steeds meer belangrik: waar gaan gelowiges as hulle sterf, en waar is Jesus nou? "Ek is die God van Abraham, Isak en Jacob….alle gelowiges van alle tye word slegs geregverdig deur die geloof in Jesus Christus alleen. 02:10 Kon gelowiges hemel toe gaan voor Christus se kruisiging? 09:18 Hoe interpreteer en verstaan ons die teks in Lukas 16:19-31? 15:39 Gelowiges van alle tye is/word deur Christus gered 20:40 Hoe het ou testamentiese mense hul redding gesien? 22:00 Waarheen gaan ongelowiges na afsterwe? 40:08 Sentrale gereformeerde beleidenis - verheerlikte liggame met die wederkoms 44:00 God se beloftes staan vas vir Sy volk Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jonker Venter Skrifverwysings:   Lukas 16:19-31 & Lukas 23:43, Handelinge 4:12, Hebre