Radio Scriptura

Dissipelskap - die koste van dissipelskap

Informações:

Sinopse

Dissipelskap Episode 3 - Die koste van dissipelskap Jesus sê in Mattheus 16:24 vir Sy dissipels "As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind." JC Ryle: "A little formal church-going, and a decent attendance at a place of worship, can never be the Christianity of which Christ speaks in this place. Where is our self-denial? Where is our daily carrying of the cross? Where is our following of Christ? Without a religion of this kind we shall never be saved. A crucified Savior will never be content to have a self-pleasing, self-indulging, worldly-minded people. No self-denial—no real grace! No cross — no crown!" 00:00 Episode 3 Dissipelskap 00:40 Die koste van dissipelskap 01:57 Basis en waarskuwing van Mattheus 16:24 02:53 Wat is goedkoop dissipelskap? 04:20 Hoe moet die kerk dissipelskap benader? 06:15 Standaarde van dissipelskap in die vroeë kerk 07:18 Wat is di