Radio Scriptura

Ampte: Roeping

Informações:

Sinopse

Ampte:  Roeping Elke gelowige het ’n roeping – die roeping om gelowige te wees in die wêreld. Maar gelowiges het ook n roeping binne die kerk om met hul gawes die medegelowiges te dien deur middel van die spesifieke ampte. 02:10 God roep deur die evangelie.  Hoe vervul gelowiges hul roeping in die wêreld? 03:54 God werk in en deur Sy kerk.  07:00 Primêre roeping - God roep elke mens na Jesus toe om Hom te volg. 08:24 Gawes gaan ‘n gemeente vooraf, en is bedoel om God en die gelowiges te dien. 16:00 Ons moet ampte in die kerk reformeer. 16:35 Hoe lyk die spesifieke roeping van ampsdraer in die kerk? 20:50 Gelowiges word gedring deur die Gees tot ‘n spesifieke roeping. 25:13 Roeping is ‘n innerlike dryf deur die Gees en ‘n uiterlike getuienis na die gemeente, wie dit ook  bevestig. 30:35 Bekwaamheid en gewilligheid kan nooit ‘n plaasvervanging wees vir die roeping van ampte nie. 32:00 Roeping moet reformeer:  verstaan roeping, en hou by standaard en kwalifikasies wat die Woord stel. 32:46 Gebed staan sentraal i