Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 40:06:37
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episódios

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Januarie 2025

    17/01/2025 Duração: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    17/01/2025 Duração: 15min

    Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA kry dalk gou ’n nuwe “e”-paspoort

    17/01/2025 Duração: 07min

    Dr. Leon Schreiber, minister van binnelandse sake sê die proses is onderweg. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die motorbedryf is woedend oor Amsa fabrieke wil sluit

    17/01/2025 Duração: 07min

    Daar is kommer dat die sluiting van ArcelorMittal se fabrieke nie genoeg tyd aan motorvervaardigers sal gee om ooreenkomste met buitelandse staalvervaardigers te sluit nie. Renai Moothilal, uitvoerende hoof van Naacam, bespreek die bedryf se kommer. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • 4Sight nou op die JSE se hoofbord

    17/01/2025 Duração: 04min

    Tertius Zitzke, uitvoerende hoof van 4Sight Holdings gesels oor die groep se skuif na die JSE se hoodbord. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tosiens Biden, hallo Trump

    17/01/2025 Duração: 09min

    Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth gesels oor die regering se planne om staatsbeheerde maatskappye te noteer en Sasol se planne om sy chemiese besigheid weer op dreef te kry. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Afrikaans en die reg is in sy bloed

    16/01/2025 Duração: 15min

    Adv. Ruan Maré, regsadviseur van die Mededingingskommissie, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin hy werk, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Het die gety vir die residensiële eiendomsmark gedraai?

    16/01/2025 Duração: 06min

    Ryk van Niekerk gesels met John Loos, eiendomsekonoom by FNB, oor die residensiële eiendomsmark in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Mazda onttrek g’n uit Suid-Afrika

    16/01/2025 Duração: 04min

    Craig Roberts, die besturende direkteur van Mazda SA, reageer op gerugte dat Mazda uit Suid-Afrika onttrek. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die regering wil dalk Eskom en Transnet op die JSE noteer

    16/01/2025 Duração: 10min

    Die regering werk saam met die JSE om staatsbeheerde maatskappye op die beurs te noteer. Kokkie Kooyman, 'n fondsbestuurder by Denker Capital, sê dit sal afhang van hoe ernstig die regering is en die kwaliteit van die mense wat hulle aanstel. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ryk, ryker, Richemont

    16/01/2025 Duração: 09min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, bespreek Richemont se handelsverslag en PPC se nuwe aanleg. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16 Januarie 2025

    16/01/2025 Duração: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dié kriptogeldeenheid het verlede jaar stof in Bitcoin se oë geskop

    16/01/2025 Duração: 06min

    Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor XRP. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die staat en vakbonde kan gou loonooreenkoms sluit

    16/01/2025 Duração: 07min

    Frikkie De Bruin, hoofsekretaris Bedingingsraad vir die Openbare Sektor (PSCBC) gesels oor die loononderhandelinge tussen die staat en vakbonde. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kaapstad is die “beste” stad in die wêreld - Time Out

    16/01/2025 Duração: 06min

    Kirby Gordon, woordvoerdder van FlySafair gesels oor FlySafair se reaksie op eienaarskap-beslissings. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • FlySafair reageer op eienaarskap-beslissings

    16/01/2025 Duração: 06min

    Kirby Gordon, woordvoerdder van FlySafair gesels oor FlySafair se reaksie op eienaarskap-beslissings. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA kry gou ’n nuwe staatsbeheerde maatskappy vir water

    16/01/2025 Duração: 10min

    Die verwagting is dat die nuwe staatsbeheerde maatskappy teen Mei op die been gebring sal word. Leon Basson, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor water en sanitasie, verduidelik waarom hierdie maatskappy nodig is. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die mark bokspring ná goeie nuus uit die VSA

    16/01/2025 Duração: 04min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15 Januarie 2025

    16/01/2025 Duração: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA voer die eerste keer in sewe jaar mielies in

    14/01/2025 Duração: 09min

    Suid-Afrika het vir die eerste keer sedert 2017 witmielies ingevoer. Ryk van Niekerk gesels met dr. André van der Vyver, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan- en Oliesadehandelaars (Sacota), oor hierdie skeepsvrag mielies en die mielieproduksie in SA. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 1 de 8