Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 35:07:52
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episódios
-
Plattelandse pret inspireer Richann se solo-debuut
14/06/2024 Duração: 05minDié voormalige ‘Boer soek ʼn vrou’-deelnemer verklap ook hoe dit tans met sy eie liefdeslewe gaan. Maroela Media
-
Vyf minute finansies: Het eiendom nog beleggingswaarde?
13/06/2024 Duração: 05minIs dit tans beter om eiendom te koop of huur? Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Hoe gemaak met my kind se onvanpaste sosiale gedrag?
13/06/2024 Duração: 11minHoe maak ʼn mens met jou ouer kind of tiener se onvanpaste sosiale gedrag? Sy meen dis hier belangrik om jou kind te help om selfinsig te ontwikkel. Maroela Media
-
Diaan Daniels sê waarom kurwes die kollig verdien
11/06/2024 Duração: 07minDie gesogte modeontwerper en televisiepersoonlikheid Diaan Daniels glo egter dat kurwes die kollig verdien en deel in dié podsending wenke sowel as die foute wat hy geglo gemaak word wanneer dit by deftige drag in plusgrootte-mode kom. Maroela Media
-
Mej. SA-skoonheid neem groot musieksprong
07/06/2024 Duração: 23min“Die tyd was net heeltyd nie reg vir die enkelsnit om te gebeur nie. Uiteindelik hierdie jaar, nadat alles stil geword het, kon ons begin werk aan die enkelsnit.” Maroela Media
-
Emo Adams ‘gemaak om te vermaak’
07/06/2024 Duração: 15min“Of daar vyf, 55, 550 of 5 000 mense sit, my optredes en energie is presies dieselfde. Ek dink dis hoekom ek met sukses geseën is, want ek aanvaar niks as vanselfsprekend nie.” Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Is my kind stout of op ’n ontdekkingsreis?
07/06/2024 Duração: 09minLourindi Nel verduidelik waarom ʼn kind hierdie soort gedrag herhaal, ten spyte daarvan dat dit ontmoedig word of selfs negatiewe gevolge het. Maroela Media
-
Passie, geloof dryf Appel se musieksukses
07/06/2024 Duração: 19min“Dit is vir my ʼn ongelooflike voorreg, passie en gawe om musiek te kan maak. Ek dink nie die Here sit so iets in jou vermoë om dit net te doen as ʼn stokperdjie nie.” Maroela Media
-
Vyf minute finansies: ‘B’ is vir belê
07/06/2024 Duração: 06minMaroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die sesde episode gesels Paul oor die basiese beginsels van beleggings en verduidelik waarom daar nie op eie bodem belê moet word nie. Maroela Media
-
Platejoggie lewer ode aan ‘80’s-supersterre’
06/06/2024 Duração: 12min“Soos wat die kinders van vandag na Ricus Nel en Riaan Benadé luister, het ek Gé Korsten en Anneli van Rooyen geken.” Maroela Media
-
Diaan Daniels se wenke vir strooimeisies en -jonkers
05/06/2024 Duração: 05minIn hierdie episode verduidelik hy hoe die bruidspaar eenvormigheid kan behou, maar steeds die individualiteit van hul strooimeisies en -jonkers kan vier. Maroela Media
-
Vyf minute finansies: Geldsake vir die gesin
31/05/2024 Duração: 05minIs dit sinvol vir egpare om hulle eie bankrekeninge hê of finansiële kragte saam te snoer? Maroela Media
-
Diaan Daniels se wenke vir besluitelose bruide
30/05/2024 Duração: 09min“As jy gemaklik voel in jouself, en professionele hulp inroep waar nodig, sal jy beslis die regte rok vind.” Maroela Media
-
David Fourie sing, dans weer in Afrikaans
28/05/2024 Duração: 13min“Agt jaar is lank, en ek weet die mense daarbuite het lank gewag vir hierdie een. Dit is ʼn groot oomblik.” Maroela Media
-
Groot musiekdrome vir jong Shakira Peach
24/05/2024 Duração: 15min“Dit is die lekker ding van musiek – deur eerlik te wees, sal so baie mense met jou kan vereenselwig.” Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Hoe hanteer ek my kind se onvolwasse gedrag?
24/05/2024 Duração: 14minLourindi gee ʼn paar tegnieke wat jou kan help om onvolwasse gedrag te hanteer soos ʼn “weer probeer”. Maroela Media
-
Willem Botha sing ode aan sokkietreffers
24/05/2024 Duração: 10minGerhard Steyn se “Baby tjoklits”, Kurt Darren se “Kaptein” en Lianie May se “Jy soen my nie meer nie” is in die nuwe liedjie geïnkorporeer. Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Hoekom tree my kind só op?
23/05/2024 Duração: 11minAs ouers weet hoekom hul kinders optree soos hulle doen, kan dit reg benader word. Maroela Media
-
Diaan Daniels se wenke vir ma van die bruid
22/05/2024 Duração: 03minHoewel ma’s van die bruid of bruidegom voel dat ʼn stylvolle broekpakkie perfek is vir die groot geleentheid, meen Diaan daar is deesdae nóg meer opsies beskikbaar. Maroela Media
-
Vyf minute finansies: Bou só jou neseier vir die oudag
21/05/2024 Duração: 06minMaroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die vierde aflewering van dié reeks gesels hy oor die belangrikheid van uittree-annuïteite en verduidelik hoe om jou neseier vir jou oudag te bou. Maroela Media