Maroela-onderhoude

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 36:01:57
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.

Episódios

  • Sorgelose kinderlewe op platteland inspireer Lianie May

    12/09/2024 Duração: 13min

    “Dit het so lekker bymekaar gekom. Ek hoop net die liedjie vind ʼn huis by mense, dan het ek bereik wat ek wou.” Maroela Media

  • Bad Peter-musikant sing nou in moedertaal

    12/09/2024 Duração: 10min

    “Afrikaans het vir my soos ʼn vars uitdaging gevoel. Daar is beslis verskille in hoe ʼn mens ʼn liedjie in Afrikaans en Engels sou skryf.” Maroela Media

  • ‘Waardeer ons ouer garde se wyshede,’ sê Dolla se ouma

    11/09/2024 Duração: 10min

    “Ek weet die lewe jaag ons aan en ons almal dink ons het baie tyd, maar as jy weer sien, en gelukkig genoeg is, staan jy self by daardie laaste paar stopstrate.” Maroela Media

  • Wanneer is sjarme net ʼn masker?

    10/09/2024 Duração: 14min

    Bekoring en sjarme word gebruik om ʼn persoon wat gemanipuleer word, asook hulle vriende en familie, onder die duim te hou. Maroela Media

  • Hoe verloor ek gewig en hóú dit af?

    09/09/2024 Duração: 22min

    In die laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels ons met dr. Catherine van Heerden oor gewigsverlies en watter sielkundige aspekte daarmee gepaard gaan. Maroela Media

  • Gesonde gesinne | Dissipline en neurodivergente kinders werk anders

    06/09/2024 Duração: 16min

    Lourindi Nel verduidelik wat die beste vir neurodivergente kinders in terme van dissipline werk. Maroela Media

  • Sonder Onderbroeke gerat (en ten volle geklee) vir musiekbedryf

    04/09/2024 Duração: 07min

    Hulle is genader is om aan die Battle of the Bands-kompetisie deel te neem nadat een van hulle liedjies se musiekvideo die Groot FM-span se aandag op TikTok getrek het. Maroela Media

  • Word ek gemanipuleer?

    03/09/2024 Duração: 12min

    In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor manipulasie bespreek dr. Louisa Stoker die eerste stap in ʼn manipuleerder se meesterplan. Maroela Media

  • Hoe beïnvloed ek my kind se verhouding met kos?

    02/09/2024 Duração: 27min

    Dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, gesels oor die impak wat ouers op hul kinders se verhouding met kos het. Maroela Media

  • Gesonde gesinne | Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig?

    30/08/2024 Duração: 19min

    Lourindi Nel lig ʼn paar waarskuwingstekens uit wat daarop dui jou sensories sensitiewe kind raak oorweldig. Maroela Media

  • Gewig: Raak ontslae van die stigmas

    26/08/2024 Duração: 26min

    In hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud. Maroela Media

  • Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders kommunikeer anders

    23/08/2024 Duração: 21min

    Vermy kommunikasiemisverstande met neurodivergente kinders met hierdie praktiese raad. Maroela Media

  • ‘Volsirkeloomblik’ vir musieknuweling Aya Nixon

    23/08/2024 Duração: 13min

    Hoe klein sy ook al was, het sy toe al geweet dat sy ook op ʼn verhoog hoort. Maroela Media

  • Francois van Coke opgewonde oor nuwe hoofstuk

    21/08/2024 Duração: 15min

    ʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou. Maroela Media

  • Eloff ‘doodgewone ou’ ondanks musieksukses

    20/08/2024 Duração: 10min

    “Ek is eintlik ʼn ‘chilled’ ou, ʼn nar – al lyk dit nie so nie.” Maroela Media

  • Gesonde gesinne | Wat is neurodiversiteit?

    16/08/2024 Duração: 36min

    ʼn Akkurate diagnose van ʼn gekwalifiseerde persoon so gou as moontlik is nodig om ʼn ondersteunde omgewing vir neurodivergente kinders te skep. Maroela Media

  • Fatman tref in die kol met prettige ‘Olifant’-oorwurm

    16/08/2024 Duração: 17min

    Die Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak. Maroela Media

  • Wat is die regte, pligte van huishoudelike werkgewers?

    16/08/2024 Duração: 26min

    Adv. Cisca Moyses beantwoord algemene vrae en deel professionele raad oor die huislike werksomgewing. Maroela Media

  • Krone-konsert vanjaar selfs nóg groter, beter

    14/08/2024 Duração: 09min

    Hermias Spangenberg, bemarkingspesialis by Select Musiek, gesels oor wat Krone-konsertgangers vanjaar in Pretoria kan verwag. Maroela Media

  • ‘Musiek is in my bloed,’ sê Marno van der Merwe

    14/08/2024 Duração: 09min

    “Dit is vir my baie lekker om weer op te neem, te skryf en op die verhoog te wees. As dit in jou bloed is, is dit in jou bloed – jy kan nie daarvan weghardloop nie.” Maroela Media

página 4 de 8