Harrismith Moedergemeente's Podcast
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 172:56:52
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.
Episódios
-
Paasfees 2019 - Deel 1: Gebroke
18/04/2019 Duração: 26minDie eerste van drie preke wat deel vorm van Ds Ulrich se reeks tydens Paasfees.Deel 1: GebrokeDeel 2: DoodDeel 3: Verlos
-
-
Om naby God te leef
30/03/2019 Duração: 24minDie Ulrich se preek: Om naby God te leefDie lied waarna verwys word tydens die preek kan gevind word by: https://www.youtube.com/watch?v=oINGNqXuMt8
-
-
Versoen tot Eenheid
16/03/2019 Duração: 25minDs Ulrich preek uit Efesiërs 2 oor hoe ons 'n beter gemeeskap vir Christus kan wees.
-
-
-
Wandel in God se Lig
16/02/2019 Duração: 33minDs Gert preek uit Jesaja 60. Wees Lig en Wandel in God se Lig.
-
Van Kookpunt tot Loadshedding
16/02/2019 Duração: 37minDs Ulrich se informele aanddiens oor Woede en hoe ons moet maak wanneer ons kwaad raak.
-
Hoe aanbid ons God?
09/02/2019 Duração: 26minDs Ulrich preek uit Handelinge 16:16-34, oor Paulus en Silas in die tronk.
-
Week van Gebed - Dag 3
05/02/2019 Duração: 35minDie laaste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 13. Gebed vir die stad se herstel. Let asseblief daarop dat die lied wat gespeel was tydens die diens nie in die podcast is nie weens kopiereg beperkings.
-
Week van Gebed - Dag 2
04/02/2019 Duração: 34minDie tweede preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 5:1-13. Gebed vir die stad se herstel.
-
Week van Gebed - Dag 1
03/02/2019 Duração: 29minDie eerste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 1. Gebed vir die stad se herstel.
-
-
My Liefde vir God is Prakties Moontlik
26/01/2019 Duração: 27minSulene delf dieper in die vraag wat Jesus herhaaldelik aan Petrus gevra het: Het jy My Lief? Uit Johannes 21:15-19
-
-
Radikale Christenwees
12/01/2019 Duração: 24minDs Ulrich kyk na die verhaal van die Fariseër en die Tollenaar
-